Terou te seer
Te rou te seer
Te rou te teer
Gaan weer en weer gebeur
Te rou te seer vir nou,
Nooit weer jou arms om my gevou
Te rou te teer my hart ver skeur
Te rou te teer vir nou
Te rou te seer alweer,
Sal ek dit ooit kan keer
Jou oog se blou die pyn verflou
Te rou te seer nooit weer.
© Barend Van Huysen
© Barend van Huysen
Te rou te seer
Te rou te teer
Gaan weer en weer gebeur
Te rou te seer vir nou,
Nooit weer jou arms om my gevou
Te rou te teer my hart ver skeur
Te rou te teer vir nou
Te rou te seer alweer,
Sal ek dit ooit kan keer
Jou oog se blou die pyn verflou
Te rou te seer nooit weer.
© Barend Van Huysen
© Barend van Huysen