FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Dit was altyd net jy

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Dit was altyd net jy Empty Dit was altyd net jy

    Post by Barend Fri 24 Feb 2012, 3:35 pm

    Dit was altyd net jy

    Ek het jou onthou
    Tussen gister se roos blare was jy toe gevou,
    Die oggend koud skirl en grou,
    Maar alles van jou bly ek onthou.

    Deur donker dae het ek geloop,
    Gesoek gebid, gehoop,
    Soos die sonsopkoms het ek jou verwag,
    Jou liefde het lewe gegee en weer nuwe krag,

    Te gou het jy hier weg gegaan,
    Te gou het jy verdwyn in die skadu van die maan.
    Waneer ek stil sit en staaren die donker my omvou,
    Dis op daai oomblikke wat ek jou die meeste onthou.

    © Barend Van Huysen

      Current date/time is Sat 20 Apr 2024, 12:00 am