edel

    Share
    avatar
    Torm

    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 60

    edel

    Post by Torm on Thu 23 Feb 2012, 8:41 pm


    ek soek
    aandagtig betower
    tussen jou hare
    vir ʼn tikkie silwer
    tussen al die goud
    al word ons oud
    roes ons deernis nie
    want edelmetale
    roes mos nie

    Torm 2012

      Current date/time is Sat 21 Oct 2017, 11:51 am