Freezeframe ( 4 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 4 )

    Post by Rudi Coetzer on Thu 16 Feb 2012, 12:31 pm

    In die modderhut
    op die plaas
    sterf ñ ou swartman
    sonder tande
    met ‘n lag .

    Hy het sy hele lewe
    hier gebly.

    Agter die berg
    breek die dag
    en soek ñ rooiribbok
    skuiling.


    ( 09/01/2009 19h56 )


      Current date/time is Wed 22 Nov 2017, 4:17 pm