Wielie wielie wupt
die politikus ry op die balie
( o nee sorry , ag ek bedoel ry op die soustrein )
wielie wielie wupt
die politikus is corrupt
tjoef-tjaf val hy af
wielie wielie wupt
wielie wielie wupt
die politikus is skielik dodelik siek
( o nee sorry , ag ek bedoel is terminaal siek )
wielie wielie wupt
die politikus kry parool
maar die volgende dag is hy in die fliek .
Wielie wielie wupt
( + Komkol
31/01/2012 09h00 )