FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Vir my liefie

    antieklimaks
    antieklimaks


    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 58

    Vir my liefie Empty Vir my liefie

    Post by antieklimaks Wed 08 Feb 2012, 12:34 pm

    Ek wens vir jou
    die helderste rivierstrome,
    rustige slaap en soete drome.

    Ek bid vir jou
    genade en seën
    wat dag en nag uit die hemel op jou reën.

    Ek hoop vir jou
    die mooiste voëlgesang vir jou wakkerwordure,
    die veiligste huis met dubbeldik mure,
    en oorgenoeg geld vir die einde van elke maand.

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 1:48 am