VVV

    Share
    avatar
    antieklimaks

    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 51

    VVV

    Post by antieklimaks on Wed 08 Feb 2012, 12:28 pm

    Verward.
    Verwoed.
    Vervaard.

    Ek vermoor jou
    met 'n diep insteek van die mes
    van my tong
    en draai die lem al dieper
    tot net die hef uitsteek.

    Verlate in verdriet
    oor die vermorsing van die tyd
    van vroeg tot laat
    verward, verwoed, vervaard.

      Current date/time is Wed 22 Nov 2017, 11:24 pm