Ek wil jou harsing
sing vir my ñ liedjie
met sagte geweld knars
ñ treurige liefdesliedjie asseblief
vir jou staan ek kyk terwyl jy bloei
bloei bietjie bietjie asseblief
jy bloei so mooi .
Laat my luister na jou nagtegal-stem
stem tog net in my lief
wat sag word stil word
om jou in ñ vrolikegeel doodskleed te mag tooi
ek is so happy my lief
ek en jy het niks tekort .
‘ Bossies kleurvolle kosmosblomme
vroeër vanmiddag deur my vir jou gepluk
komplimenteer jou doodskleed ’
dink ek hier waar ek so liefdevol bekommerd oor jou buk .
( 26/01/2012 18h03 )
sing vir my ñ liedjie
met sagte geweld knars
ñ treurige liefdesliedjie asseblief
vir jou staan ek kyk terwyl jy bloei
bloei bietjie bietjie asseblief
jy bloei so mooi .
Laat my luister na jou nagtegal-stem
stem tog net in my lief
wat sag word stil word
om jou in ñ vrolikegeel doodskleed te mag tooi
ek is so happy my lief
ek en jy het niks tekort .
‘ Bossies kleurvolle kosmosblomme
vroeër vanmiddag deur my vir jou gepluk
komplimenteer jou doodskleed ’
dink ek hier waar ek so liefdevol bekommerd oor jou buk .
( 26/01/2012 18h03 )