Ek sit by die kroegtoonbank
en hou die mense dop .
My oë sonder
die een ou uit :
ongeskeer , gebuig
oor sy draught ,
selfoon op die counter ,
15h30 , kringe
om sy oë , verwese –
hy is duidelik ñ loser .
Ek staan op
en stap uit .
Spieëls hoort nie
in ñ kroeg nie .
( 04/06/2009 10h47 )
en hou die mense dop .
My oë sonder
die een ou uit :
ongeskeer , gebuig
oor sy draught ,
selfoon op die counter ,
15h30 , kringe
om sy oë , verwese –
hy is duidelik ñ loser .
Ek staan op
en stap uit .
Spieëls hoort nie
in ñ kroeg nie .
( 04/06/2009 10h47 )