FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 44 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 44 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 44 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 02 Feb 2012, 12:33 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jou beautiful glimlag
    sekelmaan dag en nag
    teen die horison
    van my eens donker hart

    en slaan my asem weg .

    Jou oë vonkel son
    vir my wanneer jy
    met jou special way
    so vir my kyk
    en ek dassie-bak
    onder jou warm blik .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ek lief jou lyk
    jou binneste se winter-kaggelvuur
    wat my welkom
    en sommer tuis laat voel
    en hierdie eeue-oue hart van my
    weer doelgerig laat klop .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    kyk vir my –

    in my oë sal jy
    die leidrade kry
    wat jou na die skatkamers
    van my hart lei .


    ( 12/01/2012 16h02 )

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 5:13 pm