# 80 Ek en jy

    Share
    avatar
    Morney C van Staden

    Posts | Bydraes : 12
    Points | Punte : 32
    Join date | Datum aangesluit : 2012-01-25
    Age | Ouderdom : 47

    # 80 Ek en jy

    Post by Morney C van Staden on Tue 31 Jan 2012, 6:18 pm


    Ek en jy
     
    Jy's my hart se punt  
    my lewe se wind
    Die een na wie ek swewe
     
    Jy is my gedagtes
    Jy is my droom
    My hart se water stroom
     
    My lewensaar voorwaar
    my hart se snaar
    ek jou kitaar!
     
    Net ek en jy maak ons drome waar
     
    Met my kan jy toor
    elke keer as ek jou soet stem hoor
     
    Ek het jou gesê
    dis jou wat ek wil hê

    Staan hier aan my sy
    en wys jou liefde vir my

    Vergeet van die planeet waarvandaan ons kom!
    Dit is s net
    ek
    en
    jy
    op ons ster
    om en om...

    Jy is my hart se punt
    met jou arms om my het ek die pad gevind!

    Jy is soos geen ander
    soos ons vaar op ons sterre branders
    Jy het my hart verander

    Ek en jy ...
    saam
    om
    en
    om
    en
    om ...
    in ons
    wentelbaan
     
    Dit is net
    EK
    en
    JY
    avatar
    AmmieMoon

    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 18

    Re: # 80 Ek en jy

    Post by AmmieMoon on Wed 01 Feb 2012, 12:00 pm

    Jip, dis 'n feit, iemand is verlief ! 'n Baie raak beskrywing van daardie mallemeule effek wanneer iemand spesiaal in jou hart kom nesskop ! pragtig ! Like a Star @ heaven


    _________________
    Ammie Moon
    avatar
    Morney C van Staden

    Posts | Bydraes : 12
    Points | Punte : 32
    Join date | Datum aangesluit : 2012-01-25
    Age | Ouderdom : 47

    Dankie AmmieMoon.

    Post by Morney C van Staden on Thu 02 Feb 2012, 6:18 pm

    Dit laat tog so 'n lekker gevoel in mens . En almal streef dit na. Dankie ek waardeer jou inset. Ek kom net baie min hier so jammer as ek nou eers reply . ek probeer soos ek kans kry van my gedigte hier op sit.
    avatar
    Madri Cordier

    Location | Ligging : Bethlehem
    Posts | Bydraes : 62
    Points | Punte : 176
    Join date | Datum aangesluit : 2012-01-26
    Age | Ouderdom : 40

    Re: # 80 Ek en jy

    Post by Madri Cordier on Thu 02 Feb 2012, 9:22 pm

    Hmmmm ja nee - iemand is verlief! Ek vind aanklank by jou gedig...

    Sponsored content

    Re: # 80 Ek en jy

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:36 am