FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Ek wil my hart bewaar

    Sekelmaantjie
    Sekelmaantjie


    Location | Ligging : Saldanhabaai, Kaapse Weskus
    Posts | Bydraes : 23
    Points | Punte : 47
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-01
    Age | Ouderdom : 24

    Ek wil my hart bewaar Empty Ek wil my hart bewaar

    Post by Sekelmaantjie Thu 02 Feb 2012, 8:50 pm


    Ek wil my hart bewaar
    teen jou skelm hande
    wat dit wil hê.

    Ek wil my hart bewaar
    teen jou skelm glimlag
    wat dit wil gaps.

    Ek wil my hart bewaar
    teen jou liefde
    wat dit vas wil hou.

    Ek wil my hart bewaar
    maar dit is reeds te laat,
    jou liefde het dit sowaar
    klaar gesteel!


    (kopiereg voorbehou)
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Ek wil my hart bewaar Empty Re: Ek wil my hart bewaar

    Post by Rudi Coetzer Fri 03 Feb 2012, 12:03 pm

    groot smile.
    (jip..so n sakkeroller!)
    Oulik.
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Ek wil my hart bewaar Empty Re: Ek wil my hart bewaar

    Post by AmmieMoon Sun 05 Feb 2012, 2:15 am

    lekker giggel ekke nou !...Mammiemoon se kleine maantjie is sweerlik-waar verlief ! I love you
    (like mother, like daughter I'm afraid !) Pragtig gepen Jankies ! Like a Star @ heaven

    Sponsored content


    Ek wil my hart bewaar Empty Re: Ek wil my hart bewaar

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 12:39 am