Die Versoeking

    Share
    avatar
    Madri Cordier

    Location | Ligging : Bethlehem
    Posts | Bydraes : 62
    Points | Punte : 176
    Join date | Datum aangesluit : 2012-01-26
    Age | Ouderdom : 41

    Die Versoeking

    Post by Madri Cordier on Thu 26 Jan 2012, 8:21 pm

    Dit begin als met jou eerste trek aan 'n dagga zol
    daai WOW gevoel wat jou sinne bol...
    Na 'n paar keer is dit glad nie meer goed genoeg
    'n pilletjie hier en 'n spuit help jou verder wroeg...
    Dit blyk gou dat te min daarvan is net nie goed genoeg!
    Gestroop van alle emosie en vegkrag
    verslaaf aan als wat geld kan vermag...
    Bendes, misdaad, straatlewe en prostitusie
    vasgevang in Satan se mag en visie!

    © Madri Cordier
    *Geksryf vir 'n vriend wat sy stryd teen dwelms en straatlewe oorwin het...

      Current date/time is Sun 19 Nov 2017, 4:26 am