FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    In jou oë

    Madri Cordier
    Madri Cordier


    Location | Ligging : Bethlehem
    Posts | Bydraes : 62
    Points | Punte : 176
    Join date | Datum aangesluit : 2012-01-26
    Age | Ouderdom : 47

    In jou oë Empty In jou oë

    Post by Madri Cordier Thu 26 Jan 2012, 8:06 pm

    Onbekende poele van die siel,
    vol diepte, geheime en hunkering.
    Die kleur van jou oë ken ek nie,
    maar die lig uit die vensters van jou siel is nooit verskans nie...
    Laat my toe om te kyk en in jou oë drome te vind!
    Wat gaan ek met die eerste oogopslag vind...
    miskien iets wat my tot die voleiding van hierdie stelsel sal bind?
    My siel vind aanklank by joune
    en ek voel veilig en geborge in jou vertroue.
    Wysheid en insig het ek nie altyd in pag
    en wie weet wat die kyk van jou oë in myne gaan vermag...
    Ek smag, o ek smag
    na daardie beloofde dag...

    © Madri Cordier

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 1:43 am