Deur jou lens

    Share
    avatar
    Madri Cordier

    Location | Ligging : Bethlehem
    Posts | Bydraes : 62
    Points | Punte : 176
    Join date | Datum aangesluit : 2012-01-26
    Age | Ouderdom : 40

    Deur jou lens

    Post by Madri Cordier on Thu 26 Jan 2012, 8:05 pm

    Kunstenaarsiel met hande so skeppend,
    als wat uit jou hart kom is indrukwekkend.
    Diep verskans agter lense van glas,
    mooi sensitiewe oë wat bly verras.
    Kleurvol, grys of mis,
    word ewig deur jou lens vergewis!
    'n Kykie in jou siel en lewe,
    maak die afstand tussen ons vergewe!

    © Madri Cordier
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Re: Deur jou lens

    Post by Rudi Coetzer on Thu 26 Jan 2012, 8:15 pm

    Hou hiervan..eenvoudig maar se alles.
    jou rym werk ook nogals hier......
    (en jy raak nie te soppy nie)
    Very Happy
    avatar
    Madri Cordier

    Location | Ligging : Bethlehem
    Posts | Bydraes : 62
    Points | Punte : 176
    Join date | Datum aangesluit : 2012-01-26
    Age | Ouderdom : 40

    Re: Deur jou lens

    Post by Madri Cordier on Wed 08 Feb 2012, 3:36 pm

    Baie dankie Rudi Very Happy

    Sponsored content

    Re: Deur jou lens

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 23 Jul 2017, 11:46 pm