My oë 4

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    My oë 4

    Post by Rudi Coetzer on Thu 26 Jan 2012, 1:15 pm

    Hulle nek
    soos jong verliefdes
    ( wat hulle is )
    en smooch

    oë en hormone
    net vir mekaar .

    Sy grom vir hom
    sy byt hom
    passievol aan die skouer
    en hy nibbel
    saggies aan haar nek .

    Hier sit ek
    met my oë wat sien
    en my hart wat voel
    en behoefte wat deur my spoel .

    Hulle het wat ek wil hê ,
    ek is jaloers .


    ( 01/06/2009 20h17 )

      Current date/time is Wed 22 Nov 2017, 4:12 pm