nog 'n dag
nog 'n slag
om indruk te maak
om saak te maak
om lief te wees
liefde te gee
om te glimlag vir mekaar
om aan te gaan
te bly staan
om te verstaan
vlegsel inmekaar
deurmekaar gelag
hardop baljaar
soos verliefdes betaam
EevdMerwe/kopiereg/2012
nog 'n slag
om indruk te maak
om saak te maak
om lief te wees
liefde te gee
om te glimlag vir mekaar
om aan te gaan
te bly staan
om te verstaan
vlegsel inmekaar
deurmekaar gelag
hardop baljaar
soos verliefdes betaam
EevdMerwe/kopiereg/2012