My oë ( 3 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    My oë ( 3 )

    Post by Rudi Coetzer on Wed 25 Jan 2012, 7:05 pm

    Die naamlose vrou
    met die trollie
    in die Spar
    kry ñ troetelnaam
    wat sy onbewustelik
    graffiti
    teen die Sklera
    van my oë


    ( Sklera > Die wit van die oog .
    Ook bekend as die >Oogrok
    20/05/2009 08h09 )

      Current date/time is Fri 24 Nov 2017, 1:23 am