FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 41 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 41 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 41 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 25 Jan 2012, 6:49 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ons liefde
    land valskerm-sag

    bring broodnodige proviand
    vir twee
    uitgeteerde hongersnood-harte
    wat al vir solank smag
    na voeding .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    hier saam met jou
    in ons eie Eden se prag
    is elke oomblik
    ñ oomblik
    om te onthou

    is elke oomblik
    ñ oomblik
    om te koester .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ag
    ek is sommer net
    lief vir jou .


    ( 07/12/2011 21h58 )


      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 10:12 am