My oë ( 2 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    My oë ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer on Tue 24 Jan 2012, 12:52 pm

    Ek groet jou :
    Gewaar , warmhart
    knipoog , glimlag .

    Jy groet my :
    Sagte warm mond
    met jou altyd-bly-om-jou-te-sien-glimlag
    jy-maak-my-hart-vinniger-klop-kyk in jou verdwaal oë
    en ek-is-lief-vir-jou-liggaamstaal .

    Ek is waarlik geseënd
    om jou in my lewe te hê .


    ( 14/05/2009 15h50 )

      Current date/time is Wed 20 Sep 2017, 7:21 am