November volmaan
se kunstenaars-hand
kleur kwistig
wattewolke-wand’
met goue-lig
en van hier op land
spikkel ek nietig
knieë teen die grond
in totale betowering .
( 11/11/2011 20h30 )
se kunstenaars-hand
kleur kwistig
wattewolke-wand’
met goue-lig
en van hier op land
spikkel ek nietig
knieë teen die grond
in totale betowering .
( 11/11/2011 20h30 )