FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 39 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 39 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 39 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 23 Jan 2012, 12:46 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy het
    die rejected-stamp
    op my voorkop
    finaal afgewas
    jy het
    my vlerke gegee
    en geduldig gewag
    dat ek weer
    leer om te vlieg .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy het my versorg
    jy het my gevoed
    jy het gesorg
    dat ek bietjie
    vir bietjie
    my selfbeeld terugkry
    my selfvertroue herwin
    en my gisters
    begrawe vir altyd .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    met bewende hande
    blaai ek die laaste bladsy
    van die storie
    van my lewe om

    en begin
    om ñ nuwe hoofstuk
    saam met jou te skryf .


    ( 11/11/2011 16h27 )




      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 3:41 pm