Oomblik vir altyd ( 38 ) *

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Oomblik vir altyd ( 38 ) *

    Post by Rudi Coetzer on Fri 20 Jan 2012, 3:43 pm

    Ons roei teen
    die wind op
    die sterre ons plafon
    en nag se landskap
    silhoeët onthou-skilderye
    teen my hart
    se vreugde-mure vas .


    ( 23/09/2011 22h31
    * Geskryf in die hemel , te Mabote )
    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: Oomblik vir altyd ( 38 ) *

    Post by Claira Summers on Sat 21 Jan 2012, 5:46 am

    Beautifull!! Se soveel met daardie min woorde. Puik na mening Rudi.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Oomblik vir altyd ( 38 ) *

    Post by Rudi Coetzer on Sun 22 Jan 2012, 2:17 pm

    smile.
    n oomblik vir altyd...

    Sponsored content

    Re: Oomblik vir altyd ( 38 ) *

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 22 Nov 2017, 11:34 pm