FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die gebreekte rym gedig ( 15 ) *

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die gebreekte rym gedig ( 15 ) * Empty Die gebreekte rym gedig ( 15 ) *

    Post by Rudi Coetzer Sun 22 Jan 2012, 3:28 pm

    In die nag
    wanneer drome kom
    ek en jy
    na droomland reis
    waar realisme surrealisties op ons wag
    om die krom
    van ek en jy
    reguit te buig .


    ( * so droom ek en jy saam my Feëtjievrou
    05/12/2011 20h37 )
    >>Fotograaf : Jessica Campher
    Attachments
    Die gebreekte rym gedig ( 15 ) * AttachmentSurealistiese reis.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (11 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 3:36 am