Jou slaapwarm-asem
dons-kombers my wang
jou bors hooggety
laaggety teen my lyf
ek ek lê wakker
en verdrink in die oomblik
en verdrink in wat jy beteken vir my .
( 17/06/2011 20h16 )
dons-kombers my wang
jou bors hooggety
laaggety teen my lyf
ek ek lê wakker
en verdrink in die oomblik
en verdrink in wat jy beteken vir my .
( 17/06/2011 20h16 )