Baby , my bekkie bokkie-blom ( 36 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 36 )

    Post by Rudi Coetzer on Wed 18 Jan 2012, 3:07 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ons sal ñ ark moet bou
    want hierdie vloed
    van liefde van my en jou
    gaan meer as veertig dae
    en veertig nagte duur .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    Namakwaland se reën
    het in tyd vir jou en my gekom
    en van nou af aan
    gaan die liefde vir ons
    elke beautiful oomblik blom .


    ( 28/10/2011 01h50 )

      Current date/time is Thu 27 Jul 2017, 7:38 am