Baby , my bekkie bokkie-blom ( 35 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 35 )

    Post by Rudi Coetzer on Tue 17 Jan 2012, 12:23 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy plant white picket fences
    in my hart se yard
    en jy timmer al
    aan ons cottage
    se sinkdak .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    my en jou
    se somer-seisoen
    het gekom
    en binnekort
    lê ons en cuddle
    in ons cottage
    met die reën
    wat vreugde
    op ons sinkdak
    en druppels
    wat happy-traan
    teen die houtraam-vensters af .


    ( 21/10/2011 20hh04 )

      Current date/time is Mon 11 Dec 2017, 8:07 pm