Hand voor die mond

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Hand voor die mond

    Post by Rudi Coetzer on Thu 12 Jan 2012, 1:21 pm

    Wanneer die son bleek oor jou skyn
    jy jou van alles en almal onttrek
    jy in afsondering hiberneer
    skuiling soek teen jou breek-hart se seer
    en jou siel se ondraaglike pyn

    wanneer lewe se draaie en dinge
    net te veel word vir jou
    jy voel there is nowhere to go
    en niemand gee om vir jou :

    down ñ glas Eno’s
    BURP !
    en glimlag –

    dan voel jy sommer beter .


    ( 05/01/2012 07h48 )
    avatar
    AmmieMoon

    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 18

    Re: Hand voor die mond

    Post by AmmieMoon on Fri 13 Jan 2012, 12:50 pm

    lekker giggel ek nou ! Silly mansmens ! drunken Like a Star @ heaven


    _________________
    Ammie Moon
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Hand voor die mond

    Post by Rudi Coetzer on Fri 13 Jan 2012, 1:20 pm

    groot smile.
    Dankie A.....
    ..Life does goes on.....
    Very Happy

    Sponsored content

    Re: Hand voor die mond

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 23 Sep 2017, 9:06 am