FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Klingel van die strepiesmaan

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Klingel van die strepiesmaan Empty Klingel van die strepiesmaan

    Post by Rudi Coetzer Mon 09 Jan 2012, 4:39 pm

    Die strepiesmaan
    teken
    vir nagskof aan
    en ek is die skofbaas
    wat saam
    op skof gaan .

    Normale mense tel skape
    maar ek
    ek tel die sterre
    in jou oë
    en kyk
    kyk heelnag
    vir die strepiesmaan
    wat klingel
    klingel aan jou naeltjie-ring .


    ( 09/01/2012 00h33 )
    Attachments
    Klingel van die strepiesmaan AttachmentJess strepiesmaan.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (1.1 Mb) Downloaded 1 times

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 8:35 pm