Ek . Salig op my ark .

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Ek . Salig op my ark .

    Post by Rudi Coetzer on Mon 09 Jan 2012, 2:12 pm

    Soms , soos nou
    wanneer die lewe
    sonvloed deur my
    en my aarde
    van pyn en seer
    en vertwyfeling cover ,
    hou ek my witduif op hok .

    Waarom sou ek nou
    land wou vind ?


    ( 25/06/2009 19h55 )

      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:35 am