FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Kaartjie kantoor

    Poll

    Do you 'like' or choose 'not my favorite' for this Combination?

    [ 6 ]
    Kaartjie kantoor I_vote_lcap100%Kaartjie kantoor I_vote_rcap [100%] 
    [ 0 ]
    Kaartjie kantoor I_vote_lcap0%Kaartjie kantoor I_vote_rcap [0%] 

    Total Votes: 6
    Poll closed
    didiblue
    didiblue


    Posts | Bydraes : 10
    Points | Punte : 20
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-11
    Age | Ouderdom : 44

    Kaartjie kantoor Empty Kaartjie kantoor

    Post by didiblue Tue 03 Jan 2012, 7:37 pm

    Nog 'n kantoor
    'n kaartjie na êrens
    'n kaartjie na nêrens

    vat my weg
    van hier
    vir jou plesier

    ek is lankal leeg
    gehardloop
    agter hierdie vuurdoop

    vat my weg
    van hier
    vir jou plesier

    waar sal die kaartjie
    gaan vandag
    of is dit nog 'n dag van wag

    vat my weg
    van hier
    vir jou plesier

    iewers gaan
    iewers kom
    my kop bly dom

    dalk is my bestemming
    tog hier
    vir my eie plesier

    - didiblue 2011/12/24

    >> Fotograaf: S.J. du Plessis
    Attachments
    Kaartjie kantoor Attachment376128_134658096647444_100003097620783_178263_1203806672_n.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (38 Kb) Downloaded 1 times

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 2:26 am