FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Jou voetstappies

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Jou voetstappies Empty Jou voetstappies

    Post by Enid Thu 12 Jan 2012, 3:57 pm

    voetstappie galoppies
    trippel jy met vreugde
    vol uitdagings in jou rigting
    wat jy met genot aanpak

    geen vrees vir
    enige oomblik
    sekonde, minute of ure

    tussen groepe met ywer verdwyn
    om jou daggie aan tepak

    ma se klein perfeksionis
    soos ek dit verkies
    maar standaarde
    wat jy vir jouself uitkies

    jy, jou eie mensie
    soos Hy jou gemaak het

    Ma se bruinkop-meisiekind

    Opgedra aan my jongste Andrea
    2012/kopiereg/EEvdMerwe
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Jou voetstappies Empty Re: Jou voetstappies

    Post by AmmieMoon Fri 13 Jan 2012, 12:45 pm

    Stil! Hier verklaar 'n moeder haar liefde! Pragtig vriendin ! Like a Star @ heaven
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Jou voetstappies Empty Re: Jou voetstappies

    Post by Enid Thu 19 Jan 2012, 9:35 pm

    dankie Ammie

    Sponsored content


    Jou voetstappies Empty Re: Jou voetstappies

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 19 Mar 2024, 6:22 pm