Kaalvoet in die sand

    Share
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 44

    Kaalvoet in die sand

    Post by Enid on Tue 03 Jan 2012, 7:23 pm

    met bloublasie gedagtes
    brandergolf in denke
    na aanvaarding

    tel ek pampoenskulpies op
    terwyl kaalvoetbranders
    oor my spoel

    ek Witsand se
    spoke voor my
    sien stap en
    sugtend prewel
    ek haal nog asem

    2012/kopiereg/EEvdMerwe


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe
    avatar
    SWERWER

    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 61

    Re: Kaalvoet in die sand

    Post by SWERWER on Wed 04 Jan 2012, 12:13 am

    Beste Enid,

    Ek wens jou n mooi 2012 toe! Mag jy al die aanvaarding ervaar wat jou hart voor kan wens.

    Groete

    SWERWER
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 44

    Re: Kaalvoet in die sand

    Post by Enid on Wed 04 Jan 2012, 7:03 pm

    dankie Swerwer, sal enige tyd saam met jou skryf, lekker jaar vir jou ook Cool


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe

    Sponsored content

    Re: Kaalvoet in die sand

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 22 Nov 2017, 4:14 pm