FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Liefde is beautiful

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Liefde is beautiful Empty Liefde is beautiful

    Post by Rudi Coetzer Tue 03 Jan 2012, 1:01 pm

    Die witwarm-sand op die witsand-strand
    wat jou en my se voete brand
    grof onder ons laggende voete
    en maak kunstig voetafdrukke-
    groot-groot , klein-klein
    groot-groot , klein-klein
    groot-groot , klein-klein .

    Op die witsand-strand kwas die natuur se hand
    ons huppel-spore liefdevol in die sand-
    en kyk ons terug , kom die langsmekaar-spore
    huppelend reguit na ons toe-
    groot-groot , klein-klein
    groot-groot , klein-klein
    groot-groot , klein-klein .

    Liefde is beautiful .



    ( 10/04/2009 11h42 )


      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 5:22 am