FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Psalm 23 (B)

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Psalm 23 (B) Empty Psalm 23 (B)

    Post by anderkant Fri 30 Dec 2011, 3:40 pm

    Vir die koorleier van ouds;
    hiermee iets
    met 'n anderste tune
    wat Koragiet sou kon dreun
    tot koorsvisioen

    My liggaam
    - die tempel,
    aan Drie Grotes gewy,
    as Korban gegee
    vanuit die heel voorste ry

    Vyf brode,
    twee visse
    - 'n skare wat brom,
    vanwaar sou die aandmaal
    op daardie dag kom?

    Vyf brode,
    twee visse,
    - die Bybel maar min,
    as die mens kon hoor en luister
    dis ook SLEGS 'n begin.

    © 2011 Rudi Prinsloo

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 9:02 am