FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Oupa en Ouma

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oupa en Ouma Empty Oupa en Ouma

    Post by Rudi Coetzer Thu 29 Dec 2011, 4:24 pm

    Oupa en Ouma sit op die stoep
    Oupa sluk ʼn Viagra

    Ouma lees verder
    aan die Huisgenoot –

    Oupa wag .

    Oupa staan kreunend op
    Ouma lag
    Oupa vat sy kierie vas
    ( die hout ene )
    sit sy hoed op sy kop

    Ouma sit die Huisgenoot neer
    Oupa sê : ” Gou vrou , die ding is al halfmas ! ”

    af die gang af
    kamer toe .

    Ouma trek eers die gordyne toe
    Oupa jaag Ouma al om die bed
    Ouma sê : ”Ou man , jy’s nou weer laf ! ”

    Oupa trek Ouma plat op die verematras
    sy rumatiek-vingers sukkelend met haar bloes
    Ouma giggel stout maar geduldig -
    sit solank haar tande in die glas .

    Oupa soen vir Ouma
    en vat aan haar …


    sorry

    maar die is ʼn gesins-website -
    skryf jou eie storie verder !


    ( 22/10/2007 18h21 )


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 5:39 am