Die Tannie met die rooi Volla +

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Die Tannie met die rooi Volla +

    Post by Rudi Coetzer on Thu 29 Dec 2011, 4:27 pm

    Daar is
    ń Tannie met ñ rooi Volla
    nuut gepaint
    wat jare lank
    elke maand
    soos klokslag
    vir so 4 dae bemoerd verskyn
    en dan soos ñ spook
    stil en misterieus
    net so weer verdwyn


    ( + Komkol 07/01/2008 15h08 )

      Current date/time is Sat 21 Oct 2017, 11:58 am