FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Uit die skaamlippe van skryf *

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Uit die skaamlippe van skryf * Empty Uit die skaamlippe van skryf *

    Post by Rudi Coetzer Thu 29 Dec 2011, 12:59 pm

    Om ñ awesome titel te hê
    leer ek weereens nou
    beteken nie noodwendig
    dat dit woorde in jou hart lê .

    Terwyl ek soos ñ koei
    aan die waarheid herkou
    en diep inwendig
    naarstiglik idees
    begin bloei
    besef ek tot my skaamte –

    uit die skaamlippe van skryf
    gaan ek geen vlees
    kunsmatig kan kweek
    vir hierdie woordlose-geraamte
    se hunkerende lyf .

    My eer is gekrenk
    al weet ek woorde is slegs ñ geskenk .


    ( 28/12/2011 18h11
    * Abjater - / David - / Rudi – titel-dig-uitdaging )
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Uit die skaamlippe van skryf * Empty Re: Uit die skaamlippe van skryf *

    Post by BennyB Thu 29 Dec 2011, 1:32 pm

    Heel ander spin op die tema, I like! cheers
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Uit die skaamlippe van skryf * Empty Re: Uit die skaamlippe van skryf *

    Post by Rudi Coetzer Thu 29 Dec 2011, 3:23 pm

    Dankie B...
    (soms help spin..veral as mens nie weet wat om oor n titel te skryf nie.....).
    Very Happy

    Sponsored content


    Uit die skaamlippe van skryf * Empty Re: Uit die skaamlippe van skryf *

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 4:24 am