Wit olifant

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Wit olifant

    Post by Rudi Coetzer on Wed 28 Dec 2011, 5:22 pm

    Ek is ñ hanger
    in jou klerekas .

    Twee weke later
    toe jy van jou vakansie
    af terugkom
    is ek al ontbind .


    ( 24/06/2009 21h10 )

      Current date/time is Sat 22 Jul 2017, 7:46 pm