Skilder Skoon

    Share
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 44

    Skilder Skoon

    Post by Enid on Wed 28 Dec 2011, 3:55 pm


    as jou kuif
    teen jou voorkop kleef
    jou gesig van die water blink

    jou gespierde lyf
    vir my wink
    om nader te skuif

    jou oë vir my skyn
    soos sterre in die nag
    jy vlindersag met my gedagtes speel

    jou manlike teenwoordigheid
    my vroulikheid uitlok
    jou lyf in vitaliteit vibreer
    ‘n hunkering in my losmaak

    word ‘n nuwe portret geskep
    van ons twee saam

    Very Happy


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe

      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:40 am