Kleure

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Kleure

    Post by Rudi Coetzer on Tue 27 Dec 2011, 4:21 pm

    Lank lank gelede
    toe jy nog ñ koekon was
    en ek reeds
    ñ skoenlapper was
    het ek van
    blombedding tot blombedding
    en van werf tot werf
    gesoek geswerf

    maar tot nou
    kon ek nooit
    ñ skoenlappervrou
    met jou kleure kry


    ( 26/03/2008 21h30 )

      Current date/time is Sat 23 Sep 2017, 9:02 am