Upside

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Upside

    Post by Rudi Coetzer on Mon 26 Dec 2011, 11:55 pm

    Ek ry na my leë huis toe
    met my leë hart
    waar ek my leë lewe ly .

    Die maan is vol .


    ( 19/03/2009 23h47 )

      Current date/time is Wed 22 Nov 2017, 4:16 pm