Oomblik vir altyd ( 31 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Oomblik vir altyd ( 31 )

    Post by Rudi Coetzer on Fri 23 Dec 2011, 1:05 pm

    In die kopwegdraai-oomblik
    wanneer daar ewe veel
    trane in oë is
    as in siel
    en die wete
    dat sy nooit
    lief vir jou sal wees nie
    jou diep binne-in verniel ,
    is ñ oomblik vir altyd
    wat deel van mens
    se being kill .


    ( 21/01/2011 02h07 )

      Current date/time is Thu 27 Jul 2017, 7:35 pm