FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Een met jou

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Een met jou Empty Een met jou

    Post by Rudi Coetzer Thu 22 Dec 2011, 3:47 pm

    Ek wil jou
    boudjies brei
    soos deeg
    soos klei

    die vuur
    in jou oond aansteek
    met mond
    met tong
    met vat
    met voel .

    Ek wil jou
    asem se harmonie
    in die ritme
    van ons beweging voel
    jou vingers
    wat deur
    my hare woel
    die gryp en los
    van jou hande
    wat my stywer
    teen jou
    lyf vastrek .

    Ek wil naby
    jou wees
    deel van jou
    een met jou .

    Voer my mee
    voer my weg
    saam met jou
    na ons special plek .


    ( 17/12/2011 10h03 )

      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 7:27 pm