Vloeiende beeldhouer

    Share
    avatar
    Gerrit Hermens

    Posts | Bydraes : 103
    Points | Punte : 177
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-28
    Age | Ouderdom : 28

    Vloeiende beeldhouer

    Post by Gerrit Hermens on Wed 21 Dec 2011, 11:14 pm

    Die reën-geplooide grond, sag
    lê met ontvanklikheid en wag
    vir die fluisterende nag
    môre gaan dit weer kliphard bak
    soos ‘n rooi geverfde sinkdak
    en smeek soos ‘n hond, mak
    vir ‘n kleine bietjie genade
    en sing: ‘n verlange-ballade
    vir die bome se sappige sade.

    ©G. Hermens, 21-12-2011.
    avatar
    AmmieMoon

    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 18

    Re: Vloeiende beeldhouer

    Post by AmmieMoon on Wed 21 Dec 2011, 11:25 pm

    Hoe wonderskoon die woordorde wat jou pen bepaal ! Regtig besonders !

    Vraag : ek sien nie dat jy 'n stem / pole hierbo geskep het nie, dus neem ek aan hierdie is nie een van jou gekose 5 gedigte om in aanmerking te kom vir bundelplasing nie...dan sien ek ook nie 'n aangehegte foto van 'n fotograaf wat dit 'n dig-foto-duet inskrywing sou maak nie...Derhalwe is hierdie gedig van jou dan in die verkeerde kategorie geplaas...Indien dit nie in een van bg katgoriee val nie sal jy dit ongelukkig moet verwyder en verskuif na die gedigte/poetry afdeling om verwarring te voorkom. Like a Star @ heaven


    _________________
    Ammie Moon
    avatar
    Gerrit Hermens

    Posts | Bydraes : 103
    Points | Punte : 177
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-28
    Age | Ouderdom : 28

    Re: Vloeiende beeldhouer

    Post by Gerrit Hermens on Wed 21 Dec 2011, 11:28 pm

    My bad.... THorrrryyy
    avatar
    Gerrit Hermens

    Posts | Bydraes : 103
    Points | Punte : 177
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-28
    Age | Ouderdom : 28

    Re: Vloeiende beeldhouer

    Post by Gerrit Hermens on Wed 21 Dec 2011, 11:32 pm

    Ek't nou weer gaan kyk, maar sien dit nie by een van sie twee kompetisies nie... so is ek deur die dinges of is hierdie eenvoudig net onder Poetry/Gedigte geplaas?
    avatar
    Gerrit Hermens

    Posts | Bydraes : 103
    Points | Punte : 177
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-28
    Age | Ouderdom : 28

    Re: Vloeiende beeldhouer

    Post by Gerrit Hermens on Wed 21 Dec 2011, 11:33 pm

    Maar thanx vir jou kommentaar op die gedig! Waardeer dit innig!

    Sponsored content

    Re: Vloeiende beeldhouer

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 19 Sep 2017, 10:10 pm