FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    ñ Foto in woorde ( 2 )

    Poll

    Do you 'like' or choose 'not my favorite' for this Combination?

    [ 4 ]
    ñ Foto in woorde ( 2 ) I_vote_lcap80%ñ Foto in woorde ( 2 ) I_vote_rcap [80%] 
    [ 1 ]
    ñ Foto in woorde ( 2 ) I_vote_lcap20%ñ Foto in woorde ( 2 ) I_vote_rcap [20%] 

    Total Votes: 5
    Poll closed
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    ñ Foto in woorde ( 2 ) Empty ñ Foto in woorde ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Fri 23 Dec 2011, 1:55 pm

    Jou Feëtjie-voetjies
    se neon-pienk huisies
    plakker in die sand
    kreatief abstrak

    te oulik
    sommer net asemsnak .

    Jy het ñ oog
    vir ñ foto
    ek het ñ oog
    vir jou
    ñ oog
    wat nou
    jou kaalvoet-spoortjies
    verder aan volg
    tot waar jy
    kniediep-ingedagte
    rug na my
    in die damwater staan .

    My oë volg
    die hoek van jou kop
    op op op
    na waar dag se maan
    klou teen die skoonblou
    en my
    en jou
    en jou neon-pienk crocs
    wit-glim gade slaan .

    Ek drink
    die oomblik
    die prentjie
    gulsig in

    te bang om te roer
    te bang om ñ oog ter knip
    te bang om te sluk

    te bang ek mis iets .

    Ek buk
    suutjies af
    voel voel
    my oë op jou
    en tel
    my hart op .


    ( 22/12/2011 18h25 )
    >>Fotograaf : Jessica Campher
    Attachments
    ñ Foto in woorde ( 2 ) AttachmentFD-uitdaging 5.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (161 Kb) Downloaded 2 times


    Last edited by Rudi Coetzer on Mon 16 Jan 2012, 4:48 pm; edited 1 time in total
    Camsica
    Camsica


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 42

    ñ Foto in woorde ( 2 ) Empty Re: ñ Foto in woorde ( 2 )

    Post by Camsica Tue 27 Dec 2011, 4:48 pm

    Ag awesome! Love it!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    ñ Foto in woorde ( 2 ) Empty Re: ñ Foto in woorde ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 28 Dec 2011, 1:12 pm

    smile.
    Dankie Baby.
    (Dit was sover die moeilikste foto om oor te skryf.....maar toe ek eers begin,toe skryf die gediggie homself...).
    Very Happy

    Sponsored content


    ñ Foto in woorde ( 2 ) Empty Re: ñ Foto in woorde ( 2 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 1:59 am