FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Maar net Hy

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Maar net Hy Empty Maar net Hy

    Post by Enid Mon 19 Dec 2011, 7:43 pm

    wonder wat jy dink
    as jy ons verwerp
    verby die kinders stap
    sonder om hulle te erken

    die telefoon in my oor neergooi
    met hartelose gebaar

    wat dink jy vanaand as jy gaan lê?
    gaan jy eers weer skakel sodra
    die ‘paw-paw die fan strike’
    om my uit te kak

    nota aan myself
    moenie telefoon antwoord

    dis maar net hy


    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Maar net Hy Empty Re: Maar net Hy

    Post by SWERWER Mon 19 Dec 2011, 8:08 pm

    Hi Enid,

    Hulle se trou is nie perde koop nie, maar ek dink egskeiding, veral as daar kinder by betrokke is is nie vir sissies nie. Ek hoop hierdie is nie uit persoonlike ervaring geskryf nie en as dit so is, dat dit in die toekoms baie beter sal gaan. Ek is myself geskei en laat ek vir jou se dit is nie so eenvoudig soos verbystap en die kinders ignoreer nie. Dis kompleks, geld, skuldgevoel, swak selfbeeld en baie ander dinge.

    Uit hierdie perspektief wens ek vir jou opreg, n mooi en vredevolle nuwe jaar toe.

    SWERWER



    Ek geniet hierdie verse wat so, amper terloops, kommentaar lewer oor iets of iemand.
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Maar net Hy Empty Re: Maar net Hy

    Post by Louisa van Vliet Tue 20 Dec 2011, 5:12 am

    Dit is 'n eina seer, kan my net in dink as dit 'n pa moes wees, wat nie wou erken dat sy meisie swanger is en die kind glad nie wil aanvaar nie. 'n baie diep gedig Enid, baie sterkte, ek ook geskei maar my kinders al groot, maar ek is 'n mamma en my kinders het gese mamma gaan soek jou geluk, want hulle het geweet hulle ma kry swaar. Maar 'n kind was swaar kry, is die ergste. Sterkte uit my hart vir jou.

    Sponsored content


    Maar net Hy Empty Re: Maar net Hy

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 1:15 pm