Vir jou bring ek
ñ hartvol woorde vanaand
wat ek bewehand
oor jou lyf skryf
in permanene ink
sodat jy dit kan lees
lank na die dood
of die lewe
ons skei .
( 21/10/2010 08h40 )
ñ hartvol woorde vanaand
wat ek bewehand
oor jou lyf skryf
in permanene ink
sodat jy dit kan lees
lank na die dood
of die lewe
ons skei .
( 21/10/2010 08h40 )