FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Hier-in (desember diguitdaging)

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Hier-in (desember diguitdaging) Empty Hier-in (desember diguitdaging)

    Post by Enid Wed 14 Dec 2011, 11:02 pm

    ek het smagtend gesoek na jou
    in die sterrehemel se swart en blou
    in die stratosfeer se strome
    my hart oop gevlek sodat jy kon kry

    alles wat ek wou wees
    wat jy smekend gevra het
    ek moes gee

    in blink lelie saggies
    jou ore gefluister
    dat jy goed is vir my
    en altyd sou bly

    dit wat ek graag wou hê



      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 6:59 pm