FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

4 posters

    Die tegnologie van lig

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die tegnologie van lig Empty Die tegnologie van lig

    Post by Rudi Coetzer Mon 05 Dec 2011, 12:30 pm

    Ver verby
    die lig in jou oë
    wat vir my brand
    wat vir my skyn

    daar binne
    binne-in
    jou diepste binneste
    waar jy fuzzy-warm
    vir my voel
    jou hart
    klinkers vir my klop

    daar waar ek
    in die warm holtes
    van ons liefde verdwaal
    rusplek vir my my vind

    die alfabet van liefde
    oor en oor
    kan opsê
    ñ plek
    kry om my kop
    neer te lê
    en te droom
    van jou en my .

    Agter jou oë
    is waar die oorsprong
    van die lig
    binne-in my
    pols vir jou ,
    my siel sag aanraak –

    natuur se tegnologie
    vervolmaak .


    ( 03/12/2011 21h53 )
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by AmmieMoon Mon 05 Dec 2011, 12:39 pm

    wat meer is daar te sê ...dis perfek ! Like a Star @ heaven
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by Rudi Coetzer Mon 05 Dec 2011, 1:12 pm

    Dankie A.....een van die min waar die titel 1ste die lig gesien het....
    Very Happy
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by AmmieMoon Mon 05 Dec 2011, 1:24 pm

    giggel..letterlik ! '' en daar was lig !!!'' Very Happy
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by Rudi Coetzer Mon 05 Dec 2011, 2:32 pm

    hehehe...ja..en daar was lig.
    bounce
    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by S.J. du Plessis Tue 06 Dec 2011, 4:06 am

    Ag pragtig! Smile


    Last edited by S.J. du Plessis on Fri 16 Mar 2012, 3:58 am; edited 1 time in total
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by Claira Summers Tue 06 Dec 2011, 4:09 am

    Baie mooi. Dis lig uit lig. Nooit te slim om iets by te leer nie.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by Rudi Coetzer Tue 06 Dec 2011, 2:45 pm

    dankie SJ....ag...klinkers en klop het net so mooi gepas..soos twee geliefdes....smile....somehow het dit net vir my gewerk....
    (met my gedigte hoef jy soms nie te tegnies te raak nie.....soms se die gedig maar wat dit se.....en daai lig wat iemand in mens ontbrand,verlig mos selfs die donkerste donker.smile)
    Very Happy
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by Rudi Coetzer Tue 06 Dec 2011, 2:46 pm

    DIe lig wat werkilik n verskil maak in mens se lewe ja,Claira.....
    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by S.J. du Plessis Mon 12 Dec 2011, 4:38 am

    Ek verstaan Rudi...(ek wou weer te tegnies raak) maar in daardie LIG gesien: pragtig gestel! Very Happy
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by Rudi Coetzer Tue 13 Dec 2011, 12:26 pm

    giggel.
    bly die lig het vir jou aangegaan.
    Very Happy
    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by S.J. du Plessis Sat 17 Dec 2011, 2:48 am

    Ha-ha Rudi...(Giggel) ek het soms 'n "ralayed swich" wat 'n rukkie neem.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by Rudi Coetzer Mon 19 Dec 2011, 12:14 pm

    dis beter as die donker.
    hehehe

    Sponsored content


    Die tegnologie van lig Empty Re: Die tegnologie van lig

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 9:46 pm